social link
OASE Plek van Lewe

ons Familie

Ons gemeente funksioneer as ‘n familie waar elkeen as ‘n vennoot kan inskakel. Gelowiges vorm saam die liggaam van Christus en daar is ‘n verwagting van betrokkenheid in:

Deelname en omgee

Ons gee om vir mekaar en die suksesvolle funksionering van die gemeente.

Verbintenis tot groei 

‘n Lewe van groei, heiligmaking en bediening

Bediening

Ons is almal verantwoordelik daarvoor om ons eie plek van betekenis in die gemeente en gemeenskap vol te staan

Diensbaar

‘n Vurige liefde vir God kry gestalte in ‘n lewe van oorgawe; lof en aanbidding. Die liefde word ook

sigbaar in ‘n lewenswyse van diensbaarheid in

die gemeente en gemeenskap.

KONNEKSIE | MOBILISEER | DIENSBAAR

Skakel in as ‘n nuwe vennoot of by ‘n kontakgroep

Word toegerus deur byeenkomste en leringe

Raak betrokke in ‘n plek van diensbaarheid

 BEDIENINGE

Gebed en Berading

 HERDERLIKE VERSORGING

Vir gebed, berading en ondersteuning kontak:

Past. Danie Stevens 083 556 1104

Intersessie

Gebed Kleingroepe

Intersessie - Donderdae 8:00

Alida Stevens  083 579 8436

Kontak Groepe

Kontak en Selgroepe deur die week.

Musiek en Aanbidding Span

KINDERKERK

Sondae oggende tydens die diens kry ons kinders die geleentheid om in te skakel by ons Kinderbediening.

In ‘n aksie-belaaide program van lofprysing, Bybellesse, speletjies en aktiwiteite, verversings en kleingroepe beleef ons jong klomp ‘n tyd van ontmoeting met God.

Sondae 09:00

Bernie 064 684 1705

Voorskool (3jr+) tot Laerskool

Skoolvakansies en langnaweke gesluit

Wil jy graag betrokke wees by die Kinderbediening as ‘n groepleier? Kontak ons

gerus!

JEUG kuier aande

Wie? 13-18 jariges

Waar? By die kerk

Woensdae Aande 17h30 - 19h00

Kontak Jaco 082 339 1308

IGNITE

Woordskool

(Tydens Skoolkwartale)

Navrae: Yolandi 082 859 4651

Dissipelskap Program

Bible School on Wheels Jaar 1

Survey of the Bible 

Anyone can become a great communicator

Finding Peace by Forgiving Others and Yourself

How to Double Church, Business and Personal Productivity

 What on earth is God doing in my life

Teach every nation

Tuesdays Evenings

More info - Contact

Ian 079 313 2523 | 

Carina 082 788 6411